Friday, March 13, 2015

Kwekery

TOP Nursery, Die granaat kwekery.

Op Blydeverwacht is daar ook 'n granaat kwekery.In samewerking met 'n Israeliese groep kweek ons op die stadium drie kultivars van Israel.

Dit is die Acco 312, Hertzkovits 314 en die Wonderfull.  Hier word plantmateriaal gebruik uit moeder blokke wat gevestig is uit plantmateriaal wat uit Israel kom.

Wanneer ons 'n behoefte het aan ekstra plante kan ons dit deur die winter in tonnels vermeerder. Ons kan dit egter ook buite doen deur die somer.

Die idee is om 'n deurlopende adviserende diens aan produsente te lewer.
Bome groei welig in die kwekery

Kyk die aktiewe wortelgroei

Gesonde bome

Steggies uitgepak in die tonnel

Die kwekery het plantregte op die kultivars en dit mag slegs deur TOP Nursery vermeerder word. <et die aankoop van die plante word daar ook 'n ooreenkoms onderteken om dit nie self te vermeerder nie.

Kom vra gerus hoe om 'n suksesvolle granaat boerdery te begin.


4 comments:

  1. Goeie dag. Kan ek asseblief 'n kontak nommer kry. Groete Henco

    ReplyDelete
  2. Goeie dag. Kan ek asseblief 'n kontak nommer kry. Groete Henco

    ReplyDelete
  3. Ek benodig 'n kontak nommer asb
    Johan. 0724777835

    ReplyDelete