Granaat boer
Monday, November 21, 2016
Op die plaas
›
21/11/16 Ek kry gereeld die vraag: Wat doen julle nou op die plaas? Oes julle al? Ongelukkig bestaan ons jaar nie net uit oes nie. Daar...
1 comment:
Saturday, November 19, 2016
Wonderfull
›
19 November2016 Wonderfull is my derde kultivar op Blydeverwacht. Ek dink op n stadium het granaat boere oor die wêreld n bietjie vasgeha...
Friday, November 18, 2016
2016 Seisoen
›
18 November 2016 Snoeityd het gekom en gegaan. Planttyd is soos n droom verby. Die jong blokke het n opleistelsel gekry en is op drade vas...
Wednesday, November 11, 2015
Vrystaande bome of oplei.
›
Ons almal wil mos maar soveel as moontlik inkomste verdien vir ons moeite. Ek kan dit tot op 'n punt doen deur my uitgawes te sny of om ...
Thursday, November 5, 2015
Die granaat seisoen vorder goed.
›
November 2015 Ek het lanklaas hier geskryf. Ek kan nou voorgee dat ek te besig was, of dat die seisoen stil was en niks gebeur het nie. Di...
1 comment:
Monday, March 23, 2015
Die Suid - Afrikaanse granaat mark
›
Elkeen van ons ken iemand wat kleintyd 'n granaatboom in die tuin gehad het. Vertel nou maar net vir iemand jy boer met granate dan kom...
2 comments:
Monday, March 16, 2015
Die Wonderfull oes begin
›
Vanoggend was hierdie granaat boer moedeloos. Soos in nie meer lus vir boer nie. Die rede: Nadat ek so opgewonde was oor die Wonderfull oes...
‹
›
Home
View web version