Granaat boer
Monday, March 16, 2015
Die Wonderfull oes begin
›
Vanoggend was hierdie granaat boer moedeloos. Soos in nie meer lus vir boer nie. Die rede: Nadat ek so opgewonde was oor die Wonderfull oes...
Friday, March 13, 2015
Kwekery
›
TOP Nursery, Die granaat kwekery. Op Blydeverwacht is daar ook 'n granaat kwekery.In samewerking met 'n Israeliese groep kweek ons...
4 comments:
So lyk die Wonderfull oes.
›
Die oes lyk goed aan die bome vanjaar. Daar het egter al 'n klomp vrugte gekraak. Nadat ons laas Dinsdag temperature van me...
Wednesday, February 25, 2015
Die werk aan die Wonderfull begin.
›
Vandag 25 Februarie 2015 het ons begin om die Wonderfull oop te knip. Ja dit is nou die granate met die wonderlike naam met sy eiesoortige ...
Tuesday, February 24, 2015
'n Moeilike seisoen!
›
Partykeer dink jy mens , nou het ek die resep gekry, nou weet ek hoe om dinge te hanteer, net om hard grond toe te kom. Vanjaar is een van d...
1 comment:
Tuesday, February 17, 2015
Die seisoen begin.
›
Op Vrydag 12 Februarie 2015 het die granaat seisoen op Blydeverwacht begin. Ons het met die Acco begin. Dit is die kleinste van die drie k...
‹
Home
View web version