Granaat boer
Wednesday, February 25, 2015
Die werk aan die Wonderfull begin.
›
Vandag 25 Februarie 2015 het ons begin om die Wonderfull oop te knip. Ja dit is nou die granate met die wonderlike naam met sy eiesoortige ...
Tuesday, February 24, 2015
'n Moeilike seisoen!
›
Partykeer dink jy mens , nou het ek die resep gekry, nou weet ek hoe om dinge te hanteer, net om hard grond toe te kom. Vanjaar is een van d...
1 comment:
Tuesday, February 17, 2015
Die seisoen begin.
›
Op Vrydag 12 Februarie 2015 het die granaat seisoen op Blydeverwacht begin. Ons het met die Acco begin. Dit is die kleinste van die drie k...
‹
Home
View web version